Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 1 KORINTIËRS 14-16

God sal “alles vir elkeen” wees

God sal “alles vir elkeen” wees

15:24-28

Daar wag ’n wonderlike toekoms op dié wat getrou aan Jehovah bly. As ons met blydskap en opgewondenheid met ander oor ons hoop praat, word Sy beloftes in ons hart ingeprent. Die apostel Paulus het mede-Christene aangemoedig om in hulle verbeelding te sien hoe dit aan die einde van Christus se Duisendjarige Heerskappy sal wees wanneer Jehovah “alles vir elkeen” sal wees.

Na watter van die toekomstige seëninge sien jy die meeste uit, en hoekom?

Wat oortuig jou daarvan dat God se beloftes waar sal word?