29 April – 5 Mei
2 KORINTIËRS 1-3
Lied 44 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah – ‘Die God van alle vertroosting’”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot 2 Korintiërs.]
2Kor 1:3 – Jehovah is “die Vader van tere barmhartighede” (w17.07 13 ¶4)
2Kor 1:4 – Ons vertroos ander met die vertroosting wat Jehovah voorsien (w17.07 15 ¶14)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
2Kor 1:22 – Wat is “die pand” en die “seël” wat elke gesalfde Christen by God kry? (w16.04-E 32)
2Kor 2:14-16 – Wat het die apostel Paulus moontlik in gedagte gehad toe hy van “’n triomftog” gepraat het? (w10 8/1 23)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Kor 3:1-18 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).
Bybelstudie: (5 min. of minder) bh 48 ¶3-4 (th studie 8).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Streef goddelike onderrigting na”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah se onderrigting maak ons geestelik ryk.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 7 ¶1-8
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 79 en gebed