Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 2 KORINTIËRS 1-3

Jehovah – “Die God van alle vertroosting”

Jehovah – “Die God van alle vertroosting”

1:3, 4

Een bron van vertroosting wat Jehovah vir ons gee, is die Christengemeente. Op watter maniere kan ons dié vertroos wat treur?

  • Luister na hulle sonder om hulle in die rede te val

  • “Huil saam met mense wat huil.” – Ro 12:15

  • Stuur ’n aanmoedigende kaartjie, e-pos of teksboodskap. – w17.07 15, venster

  • Bid saam met hulle en vir hulle