Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

8-14 April

1 KORINTIËRS 10-13

8-14 April
  • Lied 30 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jehovah is getrou”: (10 min.)

    • 1Kor 10:13 – Jehovah besluit nie watter beproewinge ons gaan deurmaak nie (w17.02 29-30)

    • 1Kor 10:13 – Beproewinge is iets wat “eie is aan mense”

    • 1Kor 10:13 – As ons op Jehovah vertrou, sal hy ons help om enige beproewing te verduur

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 1Kor 10:8 – Hoekom sê hierdie vers dat 23 000 Israeliete op een dag gesterf het omdat hulle hoerery gepleeg het, terwyl Numeri 25:9 sê dat 24 000 gesterf het? (w04 4/1 29)

    • 1Kor 11:5, 6, 10 – Moet ’n vroulike Koninkryksverkondiger ’n hoofbedekking dra as sy ’n Bybelstudie in die teenwoordigheid van ’n manlike verkondiger hou? (w15-E 2/15 30)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Kor 10:1-17 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 25

  • ‘Die lede is nodig’ (1Kor 12:22): (10 min.) Speel die video.

  • Hoe gaan jy vir die Gedenkmaal voorberei?”: (5 min.) Toespraak. Moedig almal aan om die Gedenkmaalseisoen te gebruik om na te dink oor wat die Gedenkmaal vir ons beteken en om hulle waardering te vergroot vir die liefde wat Jehovah en Jesus aan ons bewys het.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 6 ¶10-18

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 39 en gebed