LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK April 2020

Voorgestelde gesprekke

Reeks voorgestelde gesprekke oor God se doel vir die mensdom en hoe hy dit waar sal laat word.

6-12 April

Hoe gaan jy jou hart voorberei vir die herdenking van Christus se dood?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jakob en Laban sluit ’n vredesverbond

Hoe kan jy vrede behou of weer vrede maak?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Stoei jy om ’n seën te kry?

Hoe hard is jy bereid om te werk om God se seën te kry?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wat is vir my die belangrikste?

Hoe wys jou besluite oor werk wat jou prioriteite is?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die hartseer gevolge van slegte assosiasie

Wat kan jou help om te sien of iemand goeie assosiasie is of nie?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Raak ontslae van die vreemde gode”

Hoe kan jy Jehovah gelukkig maak en die invloed van slegte geeste vermy?