Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

6-12 April

Dinsdag 7 April 2020 – Die herdenking van Christus se dood

6-12 April

Elke jaar, gedurende die Gedenkmaalseisoen, dink baie Christene na oor die twee grootste bewyse van liefde wat daar nog ooit was – dié van Jehovah God en van sy Seun, Jesus Christus (Joh 3:16; 15:13). Jy kan hierdie tabel gebruik om die Evangelieverslae oor die laaste deel van Jesus se bediening in Jerusalem met mekaar te vergelyk. Hierdie gebeure word beskryf in deel 6 van die boek Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe. Hoe sal God en Christus se liefde jou motiveer? – 2Kor 5:14, 15; 1Jo 4:16, 19.

DIE LAASTE DEEL VAN JESUS SE BEDIENING IN JERUSALEM

Tyd

Plek

Gebeurtenis

Matteus

Markus

Lukas

Johannes

33, 8 Nisan (1-2 April 2020)

Betanië

Jesus kom ses dae voor die Pasga in Betanië aan

 

 

 

11:55–12:1

9 Nisan (2-3 April 2020)

Betanië

Maria gooi olie op sy kop en voete uit

26:6-13

14:3-9

 

12:2-11

Betanië- Betfage- Jerusalem

Kom Jerusalem triomfantlik binne op ’n donkie

21:1-11, 14-17

11:1-11

19:29-44

12:12-19

10 Nisan (3-4 April 2020)

Betanië- Jerusalem

Vervloek vyeboom; reinig tempel weer

21:18, 19; 21:12, 13

11:12-17

19:45, 46

 

Jerusalem

Hoofpriesters en skrifgeleerdes beraam planne om Jesus dood te maak

 

11:18, 19

19:47, 48

 

Jehovah praat; Jesus voorspel sy dood; ongeloof van Jode vervul Jesaja se profesie

 

 

 

12:20-50

11 Nisan (4-5 April 2020)

Betanië- Jerusalem

Les uit uitgedroogde vyeboom

21:19-22

11:20-25

 

 

Jerusalem, tempel

Sy gesag bevraagteken; illustrasie van twee seuns

21:23-32

11:27-33

20:1-8

 

Illustrasies: moorddadige landbouers, huweliksfees

21:33–22:14

12:1-12

20:9-19

 

Beantwoord vrae oor God en keiser, opstanding, grootste gebod

22:15-40

12:13-34

20:20-40

 

Vra skare of Christus Dawid se seun is

22:41-46

12:35-37

20:41-44

 

Veroordeel skrifgeleerdes en Fariseërs

23:1-39

12:38-40

20:45-47

 

Let op weduwee se bydrae

 

12:41-44

21:1-4

 

Olyfberg

Gee ’n teken van toekomstige teenwoordigheid

24:1-51

13:1-37

21:5-38

 

Illustrasies: tien maagde, talente, skape en bokke

25:1-46

 

 

 

12 Nisan (5-6 April 2020)

Jerusalem

Joodse leiers beraam planne om hom dood te maak

26:1-5

14:1, 2

22:1, 2

 

Judas onderhandel om hom te verraai

26:14-16

14:10, 11

22:3-6

 

13 Nisan (6-7 April 2020)

Naby en in Jerusalem

Berei voor vir laaste Pasga

26:17-19

14:12-16

22:7-13

 

14 Nisan (7-8 April 2020)

Jerusalem

Eet Pasga saam met apostels

26:20, 21

14:17, 18

22:14-18

 

Was apostels se voete

 

 

 

13:1-20

Jesus identifiseer Judas as verraaier en stuur hom uit

26:21-25

14:18-21

22:21-23

13:21-30

Stel die Here se Aandmaal in (1Kor 11:23-25)

26:26-29

14:22-25

22:19, 20, 24-30

 

Voorspel dat Petrus hom sal verloën en dat apostels verstrooi sal word

26:31-35

14:27-31

22:31-38

13:31-38

Belowe ’n helper; illustrasie van ware wingerdstok; gee opdrag om lief te hê; laaste gebed saam met apostels

 

 

 

14:1–17:26

Gethsemane

Getsemane Angs in die tuin; Jesus word verraai en in hegtenis geneem

26:30, 36-56

14:26, 32-52

22:39-53

18:1-12

Jerusalem

Ondervra deur Annas; verhoor deur Kajafas, Sanhedrin; Petrus verloën hom

26:57–27:1

14:53–15:1

22:54-71

18:13-27

Judas die verraaier hang homself (Han 1:18, 19)

27:3-10

 

 

 

Voor Pilatus, dan Herodes en terug na Pilatus

27:2, 11-14

15:1-5

23:1-12

18:28-38

Pilatus wil hom vrylaat maar Jode vra vir Barabbas; gevonnis om aan folterpaal te sterf

27:15-30

15:6-19

23:13-25

18:39–19:16

(ca. 15:00)

Golgota

Sterf aan folterpaal

27:31-56

15:20-41

23:26-49

19:16-30

Jerusalem

Liggaam van folterpaal afgehaal en in graf neergelê

27:57-61

15:42-47

23:50-56

19:31-42

15 Nisan (8-9 April 2020)

Jerusalem

Priesters en Fariseërs kry wag vir graf en verseël dit

27:62-66

 

 

 

16 Nisan (9-10 April 2020)

Jerusalem en omgewing; Emmaus

Jesus opgewek; verskyn vyf keer aan dissipels

28:1-15

16:1-8

24:1-49

20:1-25

Ná 16 Nisan

Jerusalem; Galilea

Verskyn nog ’n paar keer aan dissipels (1Kor 15:5-7; Han 1:3-8); onderrig hulle; gee opdrag om dissipels te maak

28:16-20

 

 

20:26–21:25