Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

13-19 April

GENESIS 31

13-19 April
  • Lied 112 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jakob en Laban sluit ’n vredesverbond”: (10 min.)

    • Ge 31:44-46 – Jakob en Laban het ’n hoop klippe op mekaar gepak en die ete van die verbond daarop geëet (it-1-E 883 ¶1)

    • Ge 31:47-50 – Hulle het die plek Gal-Ed en die Wagtoring genoem (it-2-E 1172)

    • Ge 31:51-53 – Hulle het belowe dat daar vrede tussen hulle sou wees

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 31:19 – Hoekom het Ragel dalk die terafim-beeldjies gesteel wat aan haar pa behoort het? (it-2-E 1087-1088)

    • Ge 31:41, 42 – Wat leer ons uit Jakob se voorbeeld oor hoe ons moet reageer wanneer die mense vir wie ons werk “moeilik is om tevrede te stel”? (1Pe 2:18; w13 3/15 21 ¶8)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 31:1-18 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die suster verduidelik wat die teks beteken en hoe dit ons raak? Hoe het sy reëlings gemaak vir die herbesoek?

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 4).

  • Eerste besoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Goeie nuus-brosjure aan en gebruik les 5 om ’n Bybelstudie te begin (th studie 8).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 77

  • Moedig die onbedrywiges is aan: (20 min. of minder) Toespraak deur ’n ouerman. Speel die video Jehovah sorg vir sy skape. Hersien dan op ’n liefdevolle manier ’n paar punte op bladsy 14 van die brosjure Keer terug na Jehovah.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 8 ¶1-16

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 128 en gebed