Jakob en Laban sluit ’n vredesverbond
Hoekom het Jakob en Laban ’n hoop klippe opmekaar gepak?
-
Vir almal wat daar verbygegaan het, was dit ’n teken van die vredesverbond tussen hulle
-
Dit het hulle daaraan herinner dat Jehovah gekyk het dat hulle nie hulle vredesverbond verbreek nie
Jehovah verwag dat sy volk vandag in vrede met mekaar moet lewe. Hoe sal die volgende drie dinge ons help om vrede te behou of om weer vrede te maak?
-
Praat dit uit. – Mt 5:23, 24
-
Vergewe vryelik. – Kol 3:13
-
Wees geduldig. – Ro 12:21