Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

20-26 April

GENESIS 32-33

20-26 April
  • Lied 21 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Stoei jy om ’n seën te kry?”: (10 min.)

    • Ge 32:24 – Jakob het met ’n engel gestoei (w03 8/15 25 ¶3)

    • Ge 32:25, 26 – Jakob het geweier om op te gee totdat hy ’n seën gekry het (it-2-E 190)

    • Ge 32:27, 28 – Jakob is geseën omdat hy nie opgegee het nie (it-1-E 1228)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 32:11, 13-15 – Hoe kan ons, net soos Jakob, hard werk om vrede te maak? (w10 6/15 22 ¶10-11)

    • Ge 33:20 – Hoekom het Jakob ’n altaar “God is die God van Israel” genoem? (it-1-E 980)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 32:1-21 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE