Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

27 April–3 Mei

GENESIS 34-35

27 April–3 Mei
  • Lied 28 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Die hartseer gevolge van slegte assosiasie”: (10 min.)

    • Ge 34:1 – Dina het gereeld by die jong vroue van Kanaän gaan kuier (w97 2/1 30 ¶4)

    • Ge 34:2 – Sigem het Dina verkrag (lvs 124 ¶14)

    • Ge 34:7, 25 – Simeon en Levi het Sigem en almal in die stad wat manlik was, doodgemaak (w09 9/1 21 ¶1-2)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 35:8 – Wie was Debora, en wat kan ons by haar leer? (it-1-E 600 ¶4)

    • Ge 35:22-26 – Hoe weet ons dat die geslagslyn wat tot die Messias gelei het, nie verband gehou het met die eersgeboortereg nie? (w17.12 14)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 34:1-19 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het Elise probeer om die hart te bereik? Hoe kan ons ’n Bybelstudie begin met die Leer ons-boek?

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 13).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) fg les 4 ¶6-7 (th studie 14)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE