Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 34-35

Die hartseer gevolge van slegte assosiasie

Die hartseer gevolge van slegte assosiasie

34:1, 2, 7, 25

Ons sien dalk goeie eienskappe in ons bure, werksmaats of skoolmaats; maar beteken dit dat hulle goeie assosiasie is? Wat kan ons help om te sien of iemand goeie assosiasie is of nie?

  • Sal hulle my help om my verhouding met Jehovah te verbeter?

  • Hoe wys die dinge waaroor hulle praat wat vir hulle belangrik is? – Mt 12:34

VRA JOU AF: ‘Watter uitwerking het die mense met wie ek assosieer op my verhouding met Jehovah?’