Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke

●○○ EERSTE BESOEK

Vraag: Wat is God se doel vir die mens?

Teks: Ge 1:28

Volgende keer: Hoe weet ons dat God se doel vir die mens waar sal word?

○●○ EERSTE HERBESOEK

Vraag: Hoe weet ons dat God se doel vir die mens waar sal word?

Teks: Jes 55:11

Volgende keer: Hoe sal die lewe wees wanneer God sy doel vir die mens waar laat word?

○○● TWEEDE HERBESOEK

Vraag: Hoe sal die lewe wees wanneer God sy doel vir die mens waar laat word?

Teks: Ps 37:10, 11

Volgende keer: Wat moet ons doen om die voordele van God se beloftes te geniet?

KAMPANJE OM DIE GEDENKMAALUITNODIGING TE VERSPREI (14 Maart–7 April):

“Ons is hier om jou te nooi na ’n spesiale geleentheid wat deur miljoene mense bygewoon gaan word. Dit is die herdenking van Jesus se dood.” Gee vir die persoon ’n uitnodiging. “Hierdie uitnodiging wys wanneer en waar die vergadering in ons omgewing gehou sal word. Ons nooi jou ook na ’n spesiale toespraak wat die vorige naweek gehou sal word.”

Volgende keer, as die persoon belangstel: Hoekom het Jesus gesterf?