Getuieniswerk oor ’n interkom in Wene, Oostenryk

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Augustus 2016

Voorgestelde aanbiedings

Idees om die Ontwaak en die brosjure Luister na God en lewe vir ewig aan te bied. Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Bly in die skuilplek van die Allerhoogste

Wat is Jehovah se “skuilplek”, en hoe bied dit beskerming? (Psalm 91)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening—Help Bybelstudente om tot toewyding en doop te vorder

Waarom is hierdie geestelike doelwitte so belangrik? Wat kan jy doen om jou studente te help om dit te bereik?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Floreer geestelik op jou oudag

Verse in Psalm 92 beklemtoon dat ouer persone nog steeds kan floreer en geestelike vrugte kan dra.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah hou in gedagte dat ons stof is

In Psalm 103 het Dawid beeldspraak gebruik om die grootheid van Jehovah se barmhartigheid toe te lig.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Dank Jehovah”

Verse in Psalm 106 kan jou help om ’n dankbare hart teenoor Jehovah aan te kweek en te behou.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Wat sal ek Jehovah vergoed?”

Hoe was die psalmis vasbeslote om sy dankbaarheid te toon teenoor Jehovah? (Psalm 116)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Leer die waarheid aan ander

Gebruik hierdie nuwe aanbieding om ’n eenvoudige Bybelwaarheid aan mense te leer

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Spesiale kampanje om Die Wagtoring in September te versprei

Die Wagtoring sal vertroosting bespreek en toon hoe God dit voorsien.