22- 28 Augustus
PSALM 106-109
Lied 2 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Dank Jehovah”: (10 min.)
Ps 106:1-3—Jehovah verdien ons dank (w15 1/15 8 ¶1; w02 6/1 18 ¶19)
Ps 106:7-14, 19-25, 35-39—Die Israeliete het hulle waardering verloor en ontrou geword (w15 1/15 8-9 ¶2-3; w01 6/15 13 ¶1-3)
Ps 106:4, 5, 48—Ons het baie redes om Jehovah te dank (w11 10/15 5 ¶7; w03 12/1 15-16 ¶3-6)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ps 109:8—Het God vooraf bepaal dat Judas Jesus moet verraai om profesie te vervul? (w00 12/15 24 ¶20; it-1 857-858)
Ps 109:31—Hoe staan Jehovah “aan die regterhand van die arme”? (w06 9/1 14 ¶7)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 106:1-22
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) ll 6—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) ll 7—Lê die grondslag vir die volgende besoek.
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 178-179 ¶14-16—Help die student om te sien hoe hy die inligting kan toepas.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 94
Jehovah sal in ons behoeftes voorsien (Ps 107:9): (15 min.) Bespreking. Speel eers die video Jehovah sal in ons behoeftes voorsien. (Ouer manne kan die Afrikaanse video op jw.org by “Event Media” aflaai. Die Engelse video is op tv.pr418.com onder VIDEO ON DEMAND > FAMILY.) Vra die gehoor om te vertel watter praktiese lesse hulle geleer het.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 22 ¶14-24, en hersiening van hoofstuk
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 149 en gebed