Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Spesiale kampanje om Die Wagtoring in September te versprei

Spesiale kampanje om Die Wagtoring in September te versprei

Mense regoor die wêreld het vertroosting nodig (Pr 4:1). Gedurende September sal ons ’n spesiale poging aanwend om Die Wagtoring aan te bied. Dit sal vertroosting bespreek. Bied die tydskrif vir soveel mense as moontlik aan. Omdat ons graag self met mense wil praat om hulle te vertroos, sal ons nie die tydskrif by huise laat waar niemand tuis is nie.

WAT OM TE SÊ

“Ons almal het soms vertroosting nodig. Maar waar kan ons dit vind? [Lees 2 Korintiërs 1:3, 4.] Hierdie Wagtoring bespreek hoe God hierdie vertroosting voorsien.”

As die persoon belangstel en die tydskrif neem, kan jy die volgende doen:

WYS VIR HOM DIE VIDEO WAAROM MOET JY DIE BYBEL STUDEER?

Bied dan ’n Bybelstudie aan.

LÊ DIE GRONDSLAG VIR ’N HERBESOEK

Vra ’n vraag wat jy sal beantwoord wanneer jy terugkom, soos “Waarom laat God lyding toe?