Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

8-14 Augustus

PSALM 92-101

8-14 Augustus
  • Lied 28 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Floreer geestelik op jou oudag”: (10 min.)

    • Ps 92:12—Die regverdige dra geestelike vrugte (w07 9/15 32; w06 7/15 13 ¶2)

    • Ps 92:13, 14—Bejaardes kan geestelik floreer ondanks fisiese beperkings (w14 1/15 26 ¶17; w04 5/15 12 ¶9-10)

    • Ps 92:15—Bejaardes kan hulle ondervinding gebruik om ander aan te moedig (w04 5/15 12-14 ¶13-18)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 99:6, 7—Waarom is Moses, Aäron en Samuel goeie voorbeelde? (w15 7/15 4 ¶5)

    • Ps 101:2—Wat beteken dit om in ons huis in die ‘onkreukbaarheid van ons hart te wandel’? (w05 11/1 24 ¶14)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 95:1–96:13

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g16.4—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g16.4—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 161-162 ¶18-19—Help die student om te sien hoe hy die inligting kan toepas.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 90

  • Bejaardes—Julle speel ’n belangrike rol (Ps 92:12-15): (15 min.) Bespreking. Speel die video Bejaardes—Julle speel ’n belangrike rol. (Ouer manne kan die Afrikaanse video op jw.org by “Event Media” aflaai. Die Engelse video is op tv.pr418.com onder VIDEO ON DEMAND > THE BIBLE.) Vra dan die gehoor om te vertel watter praktiese lesse hulle geleer het. Spoor bejaardes aan om hulle wysheid en ondervinding aan jonger persone oor te dra. Spoor jonger persone aan om raad by bejaardes te vra wanneer hulle belangrike besluite in die lewe moet neem.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 21 ¶13-22, en hersiening van hoofstuk

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 29 en gebed