Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 92-101

Floreer geestelik op jou oudag

Floreer geestelik op jou oudag

92:12

Die dadelpalm kan meer as 100 jaar leef en steeds vrug dra

Bejaardes kan geestelike vrugte dra deur . . . 

92:13-15

  • vir ander te bid

  • die Bybel te studeer

  • gemeentelike vergaderinge by te woon en daaraan deel te neem

  • hulle ondervinding aan ander oor te dra

  • ywerig aan die predikingswerk deel te neem