’n Suster in São Paulo, Brasilië, verwys mense na jw.org

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Augustus 2018

Voorgestelde gesprekke

Reeks vir voorgestelde gesprekke oor hoe die Bybel ons vandag kan help.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wys dat jy dankbaar is

As ons Christus se hart wil bly maak, moet ons vir ander wys dat ons vir hulle lief is en hulle waardeer, maak nie saak van watter nasie, ras of geloof hulle is nie.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Dink aan die vrou van Lot

Hoe kan ons keer dat ons, soos Lot se vrou, God se guns verloor? Sê nou ons kom agter dat materiële dinge die plek van geestelike dinge in ons lewe begin inneem?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Leer uit die illustrasie van die tien minas

In Jesus se gelykenis oor die tien minas, wat word voorgestel deur die heer, die slawe en die geld?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening — Hoe om JW.ORG te gebruik

Elke publikasie in ons Gereedskap vir Velddiens verwys na jw.org. As ons weet hoe om die webwerf te gebruik kan ons meer sukses in ons bediening hê.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Julle verlossing kom nader”

Jesus sal binnekort as Teregsteller en Verlosser kom. Ons moet ons geestelik voorberei sodat ons gered kan word.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wees bereid om ander te vergewe

Jehovah en sy Seun soek na enige verandering in die hart sodat hulle genade aan sondige mense kan betoon.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jesus het ook vir jou broer gesterf

Jesus het sy lewe vir onvolmaakte mense opgeoffer. Hoe kan ons Christelike liefde wys vir ons broers en susters wat soos ons ook onvolmaak is?