13-19 Augustus
LUKAS 19-20
Lied 84 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Leer uit die illustrasie van die tien minas”: (10 min.)
Lu 19:12, 13 — “’n Sekere man van adellike geboorte” het vir sy slawe gesê om handel te dryf totdat hy terugkom (jy-E 232 ¶2-4)
Lu 19:16-19 — Die getroue slawe het almal verskillende vermoëns gehad, maar hulle het elkeen ’n beloning gekry (jy-E 232 ¶7)
Lu 19:20-24 — Die goddelose slaaf wat nie sy werk gedoen het nie, het sy beloning verloor (jy-E 233 ¶1)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Lu 19:43 — Hoe het Jesus se woorde waar geword? (“verskansing met spits pale”, studienota oor Lu 19:43 in nwtsty)
Lu 20:38 — Hoe help Jesus se woorde ons om ons geloof in die opstanding sterker te maak? (“want vir hom lewe hulle almal”, studienota oor Lu 20:38 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 19:11-27
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Toespraak: (6 min. of minder) w14 8/15 29-30 — Tema: Praat Jesus in Lukas 20:34-36 van die aardse opstanding?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Verbeter jou vaardighede in die bediening — Hoe om JW.ORG te gebruik”: (15 min.) Bespreking. Speel die video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv Aanhangsel bl. 219-221
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 116 en gebed