Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LUKAS 19-20

Leer uit die illustrasie van die tien minas

Leer uit die illustrasie van die tien minas

19:12-24

Wat word deur hierdie gelykenis voorgestel?

  1. Die heer stel Jesus voor

  2. Die slawe stel Jesus se gesalfde dissipels voor

  3. Die geld wat die heer vir sy slawe gee, stel die kosbare voorreg voor om dissipels te maak

Hierdie gelykenis waarsku Christus se gesalfde dissipels wat met hulle sal gebeur as hulle soos ’n goddelose slaaf word. Jesus verwag dat sy dissipels alles wat hulle het moet gebruik om meer dissipels te maak.

Hoe kan ons dissipels maak, net soos getroue gesalfde Christene?