20-26 Augustus
LUKAS 21-22
Lied 27 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Julle verlossing kom nader”: (10 min.)
Lu 21:25 — Verskriklike dinge sal gedurende die groot verdrukking gebeur (kr 226 ¶9)
Lu 21:26 — Vyande van Jehovah sal paniekerig raak
Lu 21:27, 28 — Wanneer Jesus kom, sal die getroues verlos word (w16.01 7-8 ¶17; w15 7/15 13 ¶13)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Lu 21:33 — Wat beteken Jesus se woorde moontlik in hierdie vers? (“Hemel en aarde sal verbygaan”, “my woorde sal hoegenaamd nie verbygaan nie”, studienotas oor Lu 21:33 in nwtsty)
Lu 22:28-30 — Watter verbond het Jesus gesluit, met wie het hy dit gesluit en wat sal daardeur bereik word? (w14 10/15 16-17 ¶15-16)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 22:35-53
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op iets wat dikwels in julle gebied gesê word wat die gesprek kan laat doodloop.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Wys wat om te sê wanneer die huisbewoner besig is.
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 12 ¶1-8
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 41 en gebed