26 Augustus–1 September
HEBREËRS 4-6
Lied 5 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Doen jou uiterste bes om in God se rus in te gaan”: (10 min.)
Heb 4:1, 4 – Identifiseer God se rusdag (w11 7/15 24-25 ¶3-5)
Heb 4:6 – Wees gehoorsaam aan Jehovah (w11 7/15 25 ¶6)
Heb 4:9-11 – Moenie ’n onafhanklike weg volg nie (w11 7/15 28 ¶16-17)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Heb 4:12 – Wat is “die woord van God” in hierdie konteks? (w16.09 13)
Heb 6:17, 18 – Wat is die “twee onveranderlike dinge” wat in hierdie verse genoem word? (it-1-E 1139 ¶2)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Heb 5:1-14 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 6)
Bybelstudie: (5 min. of minder) lvs 228-229 ¶7-8 (th studie 12)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Goeie werke wat nie vergeet word nie”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Maak jou beskikbaar om by Bethel te dien.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 12 ¶15-21, venster op bl. 127
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 72 en gebed