Doen jou uiterste bes om in God se rus in te gaan
Ons kan in Jehovah se rus ingaan deur in ooreenstemming met sy voorneme te werk soos dit deur sy organisasie geopenbaar word. Ons moet onsself afvra: ‘Wat is my gesindheid wanneer iemand my raad gee? Hoe reageer ek wanneer daar ’n aanpassing in ons begrip van die Skrif gemaak word?’
Watter toetse van gehoorsaamheid ondervind ek in die lewe?