5-11 Augustus
2 TIMOTEUS 1-4
Lied 150 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“God het ons nie ’n gees van lafhartigheid gegee nie”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot 2 Timoteus.]
2Ti 1:7 – Hanteer beproewinge met “gesonde verstand” (w09 5/15 15 ¶9)
2Ti 1:8 – Moet jou nie skaam vir die goeie nuus nie (w03 3/1 9 ¶7)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
2Ti 2:3, 4 – Hoe kan ons minder betrokke wees by “die handelsbedrywighede van die lewe”? (w17.07 10 ¶13)
2Ti 2:23 – Wat is een manier om ‘dwase en dom twisvrae te verwerp’? (w14 7/15 14 ¶10)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 2Ti 1:1-18 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Leersame illustrasies, en bespreek dan studie 8 van die Onderrig-brosjure.
Toespraak: (5 min. of minder) w14 7/15 13 ¶3-7 – Tema: Hoe doen Jehovah se volk ‘afstand van onregverdigheid’? (th studie 7)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Spandeer tyd saam met dié wat lief is vir Jehovah”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Leer hoe om slegte assosiasie te verwerp.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 11 ¶15-21, venster op bl. 117
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 94 en gebed