“God het ons nie ’n gees van lafhartigheid gegee nie”
Ons kan versterk word deur die apostel Paulus se geïnspireerde woorde aan Timoteus. Eerder as om ons te skaam vir die goeie nuus, kan ons moedig ons geloof verdedig, selfs al beteken dit dat ons ‘kwaad moet ly’.
In watter situasies moet ek moedig wees?