’n Gesin in Suid-Afrika sing gedurende gesinsaanbidding

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Desember 2018

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke oor die doel van die lewe en God se belofte vir die toekoms.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Wrede vervolger word ’n ywerige getuie

Sal jy, as jy die Bybel studeer maar nog nie gedoop is nie, soos Saulus wees en toepas wat jy leer?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Barnabas en Paulus maak dissipels in verafgeleë plekke

Al is Barnabas en Paulus erg vervolg, het hulle hard gewerk om sagmoediges te help om Christene te word.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening — Help diegene met die “regte gesindheid” om dissipels te word

Hoe werk ons saam met Jehovah om dissipels te maak?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Eenparige besluit wat op God se Woord gegrond was

Wat kan ons leer uit die manier waarop hierdie situasie opgelos is?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Sing met vreugde tot eer van Jehovah

Watter positiewe uitwerking kan dit op ons hê wanneer ons Koninkryksliedere sing?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Preek en onderrig soos die apostel Paulus

Hoe kan ons die apostel Paulus se voorbeeld in ons bediening navolg?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Let op julleself en op die hele kudde”

Ouer manne voed, beskerm en sorg vir die kudde, terwyl hulle in gedagte hou dat elke skaap met Christus se kosbare bloed gekoop is.