3-9 Desember
HANDELINGE 9-11
Lied 115 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“’n Wrede vervolger word ’n ywerige getuie”: (10 min.)
Han 9:1, 2 — Saulus het Jesus se dissipels wreed vervolg (bt 60 ¶1-2)
Han 9:15, 16 — Saulus is gekies om van Jesus te getuig (w16.06 4 ¶4)
Han 9:20-22 — Saulus het ’n ywerige getuie geword (bt 64 ¶15)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Han 9:4 — Hoekom het Jesus vir Saulus gevra: “Waarom vervolg jy my?” (bt 60-61 ¶5-6)
Han 10:6 — Hoekom is dit so merkwaardig dat die apostel Petrus by ’n leerlooier oorgebly het? (“Simon, ’n leerlooier”, studienota oor Han 10:6 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Han 9:10-22
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (8 min.)
Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Desember.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 17 ¶1-10
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 59 en gebed
^ par. 19 Brosjure: Wie doen vandag Jehovah se wil?