Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 9-11

’n Wrede vervolger word ’n ywerige getuie

’n Wrede vervolger word ’n ywerige getuie

9:15, 16, 20-22

Saulus het gou toegepas wat hy geleer het. Hoekom het Saulus sy lewe verander, terwyl ander dit nie gedoen het nie? Omdat sy vrees vir God groter was as sy vrees vir mense en omdat hy die genade wat Jesus aan hom bewys het baie waardeer het. Sal jy, as jy die Bybel studeer maar nog nie gedoop is nie, soos Saulus wees en toepas wat jy leer?