Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

31 Desember 2018 – 6 Januarie 2019

HANDELINGE 19-20

31 Desember 2018 – 6 Januarie 2019
  • Lied 103 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Let op julleself en op die hele kudde”: (10 min.)

    • Han 20:28 — Ouer manne hou as herders toesig oor die gemeente (w11 6/15 20-21 ¶5)

    • Han 20:31 — Ouer manne staan die gemeente “nag en dag” by, wanneer dit ook al nodig is (w13 1/15 31 ¶15)

    • Han 20:35 — Ouer manne moet ’n selfopofferende gesindheid hê (bt 172 ¶20)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Han 19:9 — Hoe het die apostel Paulus ’n voorbeeld van hardwerkendheid en aanpasbaarheid gestel? (bt 161 ¶11)

    • Han 19:19 — Hoe het die Efesiërs ’n voorbeeld gestel wat ons gerus kan navolg? (bt 162-163 ¶15)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Han 19:1-20

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee vir die huisbewoner ’n JW.ORG-kontakkaartjie.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie teks en vraag vir volgende keer.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) jl les 15

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 99

  • Lei jong manne op wat meer in die gemeente wil doen: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Watter noodsaaklike rol speel die ouer manne in die gemeente? (Han 20:28). Hoekom moet die ouer manne aanhou om ander op te lei? Hoe kan die ouer manne ander oplei soos Jesus sy apostels opgelei het? Hoe moet broers daaroor voel wanneer hulle opgelei word? (Han 20:35; 1Ti 3:1). Watter praktiese opleiding kan die ouer manne vir hulle gee? Hoe moet die ouer manne ’n gebalanseerde beskouing hê teenoor dié wat hulle oplei?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 1 ¶16-20, venster op bl. 13

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 118 en gebed