Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 19-20

“Let op julleself en op die hele kudde”

“Let op julleself en op die hele kudde”

20:28, 31, 35

Ouer manne voed, beskerm en sorg vir die kudde, terwyl hulle in gedagte hou dat elke skaap met Christus se kosbare bloed gekoop is. Christene is regtig dankbaar en lief vir dié wat, soos Paulus, onselfsugtig is en hard werk om die kudde te help.