16-22 Desember
OPENBARING 13-16
Lied 55 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Moenie die skrikwekkende diere vrees nie”: (10 min.)
Op 13:1, 2 – Die draak gee gesag aan die wilde dier wat sewe koppe en tien horings het (w12 6/15 8 ¶6)
Op 13:11, 15 – Die wilde dier met twee horings gee lewe aan die beeld van die eerste wilde dier (re 194 ¶26; 195 ¶30-31)
Op 13:16, 17 – Moenie die merk van die wilde dier aanvaar nie (w09 2/15 4 ¶2)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Op 16:13, 14 – Hoe sal die nasies bymekaargebring word “vir die oorlog van die groot dag van God die Almagtige”? (w09 2/15 4 ¶5)
Op 16:21 – Watter boodskap sal ons waarskynlik verkondig net voor die einde van Satan se wêreld? (w15 7/15 12 ¶9)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Op 16:1-16 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 2).
Eerste herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Bly neutraal: (15 min.) Bespreking. Speel die video Bly neutraal in hoe jy dink en wat jy doen. Vra dan die vraag: Hoe kan jy neutraal bly wanneer dit kom by sosiale geskille of regeringsbeleide? Speel daarna die video Bly neutraal by openbare geleenthede. Vra dan die vraag: Hoe kan jy jou voorberei vir situasies waar jou neutraliteit getoets kan word?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 18 ¶1-9
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 16 en gebed