2-8 Desember
OPENBARING 7-9
Lied 63 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“’n Ongetelde groot menigte word deur Jehovah geseën”: (10 min.)
Op 7:9 – Die “groot menigte” staan voor Jehovah se troon (it-1-E 997 ¶1)
Op 7:14 – Die groot menigte sal “die groot verdrukking” oorleef (it-2-E 1127 ¶4)
Op 7:15-17 – Die groot menigte sal in die toekoms seëninge op die aarde ontvang (it-1-E 996-997)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Op 7:1 – Wat stel ‘die vier engele wat op die vier hoeke van die aarde’ staan en “die vier winde” voor? (re 115 ¶4)
Op 9:11 – Wie is “die engel van die afgrond”? (it-1-E 12)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Op 7:1-12 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video Hartlikheid en empatie en bespreek dan studie 12 van die Onderrig-brosjure.
Toespraak: (5 min. of minder) w16.01 23-25 ¶12-16 – Tema: Hoekom moet ons nie bekommerd wees omdat daar in onlangse jare ’n toename in Gedenkmaalgebruikers was nie? (th studie 6)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (8 min.)
Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Desember.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 17 ¶10-15
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 106 en gebed