Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

30 Desember 2019–5 Januarie 2020

OPENBARING 20-22

30 Desember 2019–5 Januarie 2020
  • Lied 146 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Kyk! Ek maak alles nuut”: (10 min.)

    • Op 21:1 – “Die vorige hemel en die vorige aarde het verbygegaan” (re 301 ¶2)

    • Op 21:3, 4 – “Die vorige dinge het verbygegaan” (w13 12/1 11 ¶2-4)

    • Op 21:5 – Ons kan Jehovah se belofte vertrou (w03 8/1 12 ¶14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Op 20:5 – In watter sin sal “die res van die dooies” aan die einde van die 1 000 jaar lewend word? (it-2-E 249 ¶2)

    • Op 20:14, 15 – Wat is “die poel van vuur”? (it-2-E 189-190)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Op 20:1-15 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie teks, en gee vir die huisbewoner ’n uitnodiging na die vergadering (th studie 3).

  • Derde herbesoek: (4 min. of minder) Kies jou eie teks, en bied ’n studiepublikasie aan (th studie 9).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) jl les 12 (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE