“Kyk! Ek maak alles nuut”
Jehovah belowe om alles nuut te maak.
-
“’n Nuwe hemel”: ’n Nuwe regering wat regverdige toestande op die aarde tot stand sal bring
-
“’n Nuwe aarde”: ’n Gemeenskap van mense wat aan God se heerskappy onderdanig is en volgens sy regverdige standaarde lewe
-
“Alles nuut”: Alle fisiese, verstandelike en emosionele swaarkry sal vervang word deur die vreugdevolle herinneringe van elke nuwe dag