Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

9-15 Desember

OPENBARING 10-12

9-15 Desember
  • Lied 26 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • ‘Twee getuies’ word doodgemaak en word weer lewend gemaak”: (10 min.)

    • Op 11:3 – “Twee getuies” profeteer vir 1 260 dae (w14 11/15 30)

    • Op 11:7 – Hulle word deur “die wilde dier” doodgemaak

    • Op 11:11 – Die “twee getuies” word ná “die drie en ’n half dae” weer lewend gemaak

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Op 10:9, 10 – Hoe was die boodskap wat aan Johannes gegee is “bitter” asook “soet”? (it-2-E 880-881)

    • Op 12:1-5 – Hoe is hierdie verse vervul? (it-2-E 187 ¶7-9)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Op 10:1-11 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE