28 Desember 2020–3 Januarie 2021
LEVITIKUS 16-17
Lied 41 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wat die Versoendag vir jou beteken”: (10 min.)
Le 16:12 – Die hoëpriester het op ’n simboliese manier voor Jehovah verskyn (w19.11 21 ¶4)
Le 16:13 – Die hoëpriester het reukwerk voor Jehovah gebrand (w19.11 21 ¶5)
Le 16:14, 15 – Daarna het die hoëpriester versoening gedoen vir die sondes van die priesters en die volk (w19.11 21 ¶6)
Soek na geestelike skatte: (10 min.)
Le 16:10 – Op watter maniere het die bok vir Asasel Jesus se losprysoffer voorgestel? (it-1-E 226 ¶3)
Le 17:10, 11 – Hoekom weier ons om ’n bloedoortapping te aanvaar? (w14 11/15 10 ¶10)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 16:1-17 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).
Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n studiepublikasie aan (th studie 4).
Bybelstudie: (5 min. of minder) fg les 1 ¶1-2 (th studie 14)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Is jy bereid om aansoek te doen vir die Skool vir Koninkrykspredikers?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Veldsendelinge – Werkers in die oes.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) rr hfst. 2 ¶19-27
Slotkommentaar (3 min. of minder)
Lied 50 en gebed