Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

22-28 Februarie

NEHEMIA 12-13

22-28 Februarie
  • Lied 106 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied die Gedenkmaaluitnodiging aan vir iemand wat min belangstelling toon.

  • Eerste besoek: (4 min. of minder) Bied die Gedenkmaaluitnodiging en Die Wagtoring aan vir iemand wat opregte belangstelling toon. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) Verduidelik vir ’n Bybelstudent wat by die Gedenkmaal gebeur met behulp van die Leer Bybel-boek, bladsy 206-208. Bied praktiese hulp aan om die student te help om dit by te woon.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 5

  • Nooi almal in julle gebied om die Gedenkmaal by te woon!”: (15 min.) Bespreking. Verduidelik hoe die gemeente hulle gebied sal dek. Speel die Gedenkmaalvideo wanneer die onderhofie “Hoe om dit te doen” bespreek word. Spoor almal aan om ’n volle aandeel aan die kampanje te hê en om enige belangstelling wat hulle vind, op te volg. Sluit ’n demonstrasie in.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 9 ¶14-24, en hersiening van hoofstuk (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 147 en gebed