Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | NEHEMIA 12-13

Praktiese lesse uit Nehemia

Praktiese lesse uit Nehemia

Nehemia het ware aanbidding ywerig verdedig

13:4-9, 15-21, 23-27

  • Die hoëpriester Eljasib het toegelaat dat Tobia, wat ’n ongelowige en ’n teenstander was, hom beïnvloed

  • Eljasib het vir Tobia ’n eetsaal in die tempel ingerig

  • Nehemia het al Tobia se meubels uitgegooi, die vertrek gereinig en toegesien dat dit weer vir die regte doel gebruik word

  • Nehemia het voortgegaan om alle onreinheid uit Jerusalem te verwyder