Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESTER 1-5

Ester het opgekom vir God se volk

Ester het opgekom vir God se volk

Ester het merkwaardige geloof en moed geopenbaar toe sy God se volk verdedig het

  • Om voor die koning te verskyn sonder om ontbied te word, kon ’n doodsvonnis beteken het. Dit was al 30 dae sedert die koning Ester genooi het om na hom toe te kom.

  • Koning Ahasveros, vermoedelik Xerxes I, het ’n vreeslike humeur gehad. Hy het eenkeer beveel dat ’n man middeldeur gesny en as ’n waarskuwing vertoon moet word. Hy het Vasti as koningin verwyder omdat sy aan hom ongehoorsaam was.

  • Ester moes aan die koning erken dat sy ’n Jodin is en hom oortuig dat sy vertroude raadgewer hom bedrieg het.