Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

1-7 Februarie

NEHEMIA 1-4

1-7 Februarie
  • Lied 126 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel elke video van die voorgestelde aanbiedings, en bespreek dan die belangrikste lesse. Beklemtoon hoe die verkondiger die grondslag vir ’n herbesoek gelê het. Spoor verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 103

  • Beplan nou om in Maart of April hulppionierdiens te doen: (15 min.) Bespreking. Bespreek toepaslike punte uit die artikel “Vergroot jou vreugde gedurende hierdie Gedenkmaalseisoen!” (km 2/14 2). Beklemtoon hoe belangrik dit is om vooruit te beplan (Spr 21:5). Voer ’n onderhoud met twee verkondigers wat in die verlede hulppionierdiens gedoen het. Watter struikelblokke moes hulle oorkom? Watter vreugdes het hulle ervaar?

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 8 ¶1-16 (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 135 en gebed