Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | NEHEMIA 1-4

Nehemia was lief vir ware aanbidding

Nehemia was lief vir ware aanbidding

455 VHJ

  1. Nisan (Mrt./Apr.)

    2:4-6 Nehemia vra toestemming om Jerusalem, die middelpunt van ware aanbidding in sy dag, te herbou

  2. Ijjar

  3. Siwan

  4. Tammus (Jun./Jul.)

    2:11-15 Nehemia kom ongeveer hierdie tyd in Jerusalem aan en ondersoek die stadsmuur

  5. Ab (Jul./Aug.)

    3:1; 4:7-9 Bouwerk begin ondanks teenstand

  6. Elul (Aug./Sept.)

    6:15 52 dae later, die muur word voltooi

  7. Tisjri