Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

8-14 Februarie

NEHEMIA 5-8

8-14 Februarie
  • Lied 123 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied die Ontwaak! aan deur die voorbladonderwerp te gebruik. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n herbesoek te doen by iemand wat belangstelling getoon het in die voorbladonderwerp van die Ontwaak! Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) Demonstreer ’n Bybelstudie (bh 28-29 ¶4-5).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 62

  • Streef jy na ’n opsienersamp?: (15 min.) Toespraak deur ’n ouer man, gebaseer op Die Wagtoring van 15 September 2014, bladsy 3-6. Speel die video Broers, streef ’n voortreflike werk na wat in Desember 2015 op JW Broadcasting verskyn het. Beklemtoon wat die regte beweegredes is om diensvoorregte na te streef, en verduidelik hoe ’n broer dit kan doen. Spoor broers op liefdevolle wyse aan om te kwalifiseer om as bedieningsknegte en ouer manne te dien.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 8 ¶17-27, en hersiening van hoofstuk (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 125 en gebed