Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | NEHEMIA 5-8

Nehemia was ’n uitstekende opsiener

Nehemia was ’n uitstekende opsiener

Tisjri 455 VHJ

8:1-18

  1. By hierdie geleentheid het Nehemia waarskynlik die volk beveel om vir ware aanbidding bymekaar te kom

  2. Dit het vir hulle groot vreugde meegebring

  3. Gesinshoofde het bymekaargekom om te sien hoe hulle God se Wet noukeuriger kon onderhou

  4. Die volk het voorbereidings getref om die vreugdevolle Huttefees te vier