20-26 Februarie
JESAJA 58-62
Lied 142 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Roep die jaar van die welwillendheid van Jehovah uit”: (10 min.)
Jes 61:1, 2—Jesus was gesalf “om die jaar van die welwillendheid van Jehovah . . . uit te roep” (ip-2 322 ¶4)
Jes 61:3, 4—Jehovah voorsien “groot bome van regverdigheid” om sy werk te doen (ip-2 326-327 ¶13-15)
Jes 61:5, 6—“Uitlanders” gee hulle samewerking aan “die priesters van Jehovah” in die grootste getuieniswerk wat die wêreld nog gesien het (w12 12/15 25 ¶5-6)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jes 60:17—Hoe het Jehovah hierdie belofte in die laaste dae vervul? (w15 7/15 6-7 ¶14-17)
Jes 61:8, 9—Wat is die “verbond wat tot onbepaalde tyd duur”, en wie is die “nageslag”? (w07 1/15 11 ¶4)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 62:1-12
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g17.1
Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g17.1
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 16 ¶19—As dit moontlik is, laat ’n ma met haar jong dogter studeer.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 47
Gebruik video’s in jou bediening: (6 min.) Toespraak. Speel die video Wat is God se Koninkryk?. Moedig almal aan om die video saam met die lektuuraanbod vir Maart en April te gebruik tydens eerste besoek en herbesoeke.
“Gebruik Bybellektuur wyslik”: (9 min.) Bespreking. Speel die video Die verspreiding van Bybellektuur in die Kongo.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 8 ¶14-18, en venster “Bybelvertaling word bespoedig” en hersieningsvenster Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 114 en gebed