6-12 Februarie
JESAJA 47-51
Lied 120 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Gehoorsaamheid aan Jehovah lei tot seëninge”: (10 min.)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jes 49:6—Hoe is die Messias “’n lig van die nasies”, al was sy aardse bediening tot die kinders van Israel beperk? (w07 1/15 9 ¶8)
Jes 50:1—Waarom het Jehovah vir die Israeliete gevra: ‘Waar is die skeibrief van julle moeder?’ (it-1-E 643 ¶4-5)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 51:12-23
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op die “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video’s en bespreek waarom dit doeltreffend is. Verkondigers kan in Februarie Is lewe geskep? of Vyf belangrike vrae oor die oorsprong van lewe aanbied, afhangende van wat die huisbewoner sê. (Sien die venster “Vyf belangrike vrae oor die oorsprong van lewe”.)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Lied 89
Plaaslike behoeftes: (7 min.) Een moontlikheid is om die lesse te bespreek wat ons geleer het uit die Jaarboek (yb16 144-145).
Word Jehovah se vriend—Wees gehoorsaam aan Jehovah: (8 min.) Bespreking. Speel eers die video Word Jehovah se vriend—Wees gehoorsaam aan Jehovah. Bespreek dan die volgende vrae: Hoekom moet ons aan Jehovah gehoorsaam wees? (Spr 27:11) Hoe kan kinders aan Jehovah gehoorsaam wees? Hoe kan grootmense aan Jehovah gehoorsaam wees?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 8 ¶1-7, en die venster “Goeie nuus in meer as 670 tale”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 98 en gebed