’n Broer en suster leer die waarheid aan ’n man in Kambodja

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK Februarie 2018

Voorgestelde gesprekke

Gesprekke gebaseer op die vrae: Is die Bybel vandag nog prakties? Stem dit ooreen met die wetenskap? Is die raad daarin prakties?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die illustrasie van die koring en die onkruid

Wat beskryf Jesus in sy illustrasie van die koring en die onkruid? Wie word voorgestel deur die saaier, die vyand en dié wat oes?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Illustrasies oor die Koninkryk en wat dit vir ons beteken

Jesus het eenvoudige illustrasies gebruik om vir mense belangrike geestelike lesse te leer. Watter ander lesse kan ons uit Matteus hoofstuk 13 leer?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Baie word gevoed deur middel van ’n klein groepie

Jesus het vir sy dissipels gesê om vir duisende mense kos te gee al het hulle net vyf brode en twee visse gehad. Wat het gebeur, en wat beteken dit vir ons?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Eer jou vader en jou moeder”

Jesus het gewys hoe belangrik die volgende bevel is: ‘Eer jou vader en jou moeder’. Moet jy hierdie bevel vir die res van jou lewe gehoorsaam?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wie se gedagtes dink jy?

Wat moet ons doen as ons wil hê dat God se wil ons lewe moet vorm? Jesus het drie dinge genoem wat ons sal help om verkeerde denke te vermy.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening — Gebruik vrae op ’n doeltreffende manier

Jesus het doeltreffende vrae gevra om mense verskillende lesse te leer. Hoe kan ons die doeltreffende manier waarop hy ander geleer het, in die velddiens navolg?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Pas op dat jy nie jouself en ander laat struikel nie

Jesus het illustrasies gebruik om te wys hoe ernstig dit is as ons onsself of ander laat struikel. Wat kan moontlik ’n struikelblok in jou lewe word?