Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Voorgestelde gesprekke

Voorgestelde gesprekke

●○○ EERSTE BESOEK

Vraag: Is die Bybel nog steeds prakties?

Teks: 2Ti 3:16

Volgende keer: Ondersteun die Bybel en die wetenskap mekaar?

○●○ EERSTE HERBESOEK

Vraag: Ondersteun die Bybel en die wetenskap mekaar?

Teks: Job 26:7

Volgende keer: Kan die Bybel se raad ons in ons alledaagse lewe help?

○○● TWEEDE HERBESOEK

Vraag: Kan die Bybel se raad ons in ons alledaagse lewe help?

Teks: Spr 14:30

Volgende keer: Het die Bybel die toekoms akkuraat voorspel?