Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

12-18 Februarie

MATTEUS 14-15

12-18 Februarie
  • Lied 93 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Baie word gevoed deur middel van ’n klein groepie”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 15:7-9 — Hoekom moet ons skynheiligheid vermy? (“huigelaars”, studienota oor Mt 15:7 in nwtsty)

    • Mt 15:26 — Wat het Jesus dalk bedoel toe hy die woord “hondjies” gebruik het? (“kinders . . . hondjies”, studienota oor Mt 15:26 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 15:1-20

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w15 9/15 19 ¶14-17 — Tema: Fokus op Jesus om jou geloof te versterk.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 135

  • Word Jehovah se vriend — Maak nuwe vriende: (7 min.) Speel die video. Nooi daarna ’n paar jong kinders na die verhoog en vra hulle die volgende vrae: Hoekom moet jy vriende maak met mense wat lief is vir Jehovah? Wat kan jy by hulle leer?

  • Eer jou vader en jou moeder”: (8 min.) Bespreking. Speel die witbord-tekenprent Hoe kan ek met my ouers praat?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 4 ¶1-11

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 148 en gebed