Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

19-25 Februarie

MATTEUS 16-17

19-25 Februarie
  • Lied 45 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wie se gedagtes dink jy?”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 16:18 — Wie is die rots waarop Jesus die Christengemeente gebou het? (“Jy is Petrus, en op hierdie rots”, “gemeente”, studienotas oor Mt 16:18 in nwtsty)

    • Mt 16:19 — Wat was “die sleutels van die koninkryk van die hemele” wat Jesus vir Petrus gegee het? (“sleutels van die koninkryk van die hemele”, studienota oor Mt 16:19 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 16:1-20

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied gebruik word.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE