Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE | MATTEUS 16-17

Wie se gedagtes dink jy?

Wie se gedagtes dink jy?

16:21-23

  • Petrus het daardie woorde sonder twyfel goed bedoel, maar Jesus het gou Petrus se verkeerde beskouing reggestel

  • Jesus het geweet dat dit beslis nie die tyd was om ‘goed te wees’ vir homself nie. Dit is presies wat Satan wou hê. Hy wou hê dat Jesus se aandag in so ’n kritieke tyd afgelei moet word

16:24

Jesus het drie dinge genoem wat ons moet doen as ons wil hê dat God se wil ons lewe moet vorm. Wat beteken elkeen daarvan vir ons?

  • Verloën jouself

  • Neem jou folterpaal op

  • Volg Jesus voortdurend